«

»

Jul 23

Fisio

 

 

Lynette Mulder is ‘n uiters bekwame fisio wat uit die kantore van Ronel Venter Physiotherapy inc. werk. Roberta Hofmeyr, een van ons pasiente is baie gelukkig met haar diens. Roberta was vir ‘n lang ruk teneergedruk maar nou maak sy al klaar grappies. Ons weet dat Roberta sommer gou op die been gaan wees en na haar permanente tuiste verhuis. Ons is bly oor jou vordering, maar hartseer om te weet ons moet eintlik maar net begin groet…

 

Charlene Cattell

VAN CRAFFORD & LANDMAN FISIOTERAPEUTE