Apr 29

Polisieforum takel Skadu Nette by La Reynette Sentrum

Die Polisieforum hou nie net skelms onder beheer nie maar hulle help ou tannies oor die straat ook. Vir ons het hierdie hulpvaardige houding beteken dat ons Skadu Net projek opgekikker was.

Die manne het ingekom, balke oor ge-installeer, behandel en geverf en die Skadu Nette is styf gespan. Hiervoor is ons baie dankbaar.

 

Kyk maar vir julle self na die ‘before’ en ‘after’ fotos.

 

Dankie ouens

Julle is bakgat!