«

»

May 14

Rene Mulder

Graag wil ons net vir Rene Mulder welkom se hier by La reynette Sentrum.

Rene het vir ‘n lang tyd deeltyds by ons gewerk maar sy is nou permanent.

Dit is vir ons kosbaar dat sy altyd so lekker kan titterweit met ons bejaardes.

Rene Mulder