Aug 01

100th Birthday Bash

Matthyser en Toy Dannhauser

Toy Dannhauser is ‘n oud rugby speler van die jare sestigs, nog voor televisie. Vandag het hierdie GROOT man ons kom verras deur vir sy alma mater, Oupa Tienie Matthyser te kom groet. Toy, hou maar jou kalender oop want ons gaan groooot makietie hou by La Reynette Centre op Sondag, 13 September. Hierdie jaar vier Tienie Matthyser sy 100 ste verjaardag. Alle oud rugby kennisse is welkom. Kontak ons as julle die geleentheid wil bywoon. Tel: 011 953 4075 of e-pos ons op lareynette@polka.co.za