Author's posts

Jan 22

The Cradle of Hope transforms Christmas into a delight for hardworking mothers

Jun 06

Alta Craill se Groot Hart Kombuis

Alta is altyd besig om bejaardes te bederf met wat uit haar Restaurant uit kom. Kerke en La Reynette Centre se bejaardes trek gereeld voordeel uit Alta se groot hart. Ondersteun Alta gerus want sy skroom nie om terug te gee aan die gemeenskap nie. Haar restaurant is baie intiem, diep in die hartjie van …

Continue reading

May 12

CPF Help Mekaar

Wynand Volkwyn her nounet hier by La Reynette Centre ingestap met Aartappels uit die Kaap. Iemand van ver het besluit om ons las te verlig. Aan almal wat hieraan aandadig was, mag julle seëninge julle oortref, sonder ophou. ‘n groot DANKIE van Reinetta Ridley  

Mar 28

C Graill se Groot Hart Kombuis

C is altyd besig om bejaardes te bederf met wat uit haar Restaurant uit kom. Kerke en La Reynette Centre se bejaardes trek gereeld voordeel uit Alta se groot hart. Ondersteun Alta Grail gerus want sy skroom nie om terug te gee aan die gemeenskap nie. Haar restaurant is baie intiem, diep in die hartjie …

Continue reading

Oct 11

Reinetta Celebrates her 68th with the sweet sounds of LUCHELLE van NIEKERK.

It was a warm Friday morning when Reinette saw the surprise lounge set-up when Allen and I informed her of the party she was about to have for her birthday. We still had to get through breakfast chores but everything was on track. Reinetta felt overwhelmed when the people she loved and valued started streaming …

Continue reading

Oct 10

Alzheimer & Dementia Therapy blankets are fabulous

I was so excited when a whole bunch of blankets was delivered to La Reynette Centre. Being a trained Fashion Designer and an activity lover, I was completely in awe with the array of hand eye co-ordination activities captured on one area. The blankets keep our mentally challenged elderly occupied, whilst keeping those knees warm. …

Continue reading

Sep 02

Agter Die Skerm Van Ouma Sadie Se Groot Dag

Une Belle Vous Haarkappers in Viljoen straat wat Ouma Sadie se hare prentjie mooi gemaak het               Winnie Bennett sê: ‘In my 44 jaar van stylist was Ouma Sadie my tweede dame wat 100 jaar oud geword het. Ek het haar met liefde gepamperlang. Ouma se hare is                   Permanent Gekartel, Gesny en Gestyleer en wil net noem …

Continue reading

Aug 12

Great-grandma Sadie du Plessis turns 100!

Ouma Sadie du Plessis, (né Smal) was born in 1922 on the farm Rietfontein in the Caledon district. The eldest of 12 children, and having no transport to school, she had to remain on the farm and raise the rest of the children until three of them were old enough to go to school by …

Continue reading

Sep 26

Worthy recipient of WRCBT Business Achiever Awards 2016

La Reynette Centre’s owner, Reinetta Ridley, not only weathers adverse business opposition but in spite treats her staff, patients and all who cross her path with kindness. She does not stop at being good to others but also walks the extra mile by financially contributing in their future by supporting them in starting their own …

Continue reading

Sep 26

What did I do for fun?

The residents of La Reynette Centre, a residential frail care centre, were treated to homemade treats on Saturday. Local ward councillor, Jacqueline Pannall, accompanied by other members of the local Democratic Alliance visited the centre as part of their 67 minutes for Mandela Day initiative. “I usually do this at Moria Old Age Home during …

Continue reading

Aug 20

‘n Man met ‘n ferm hand

  Jy weet as ‘n man jou in die oë kyk en jou ‘n ferm handruk gee is hy oortuig hy het die waarheid in sy hart. Ds. Machiel Greyling van die Gemeente van Christus het Dinsdag met ons kom praat oor hemelse huise wat vir ons wag. Watter wondelike gedagte om te weet ons …

Continue reading

Jun 08

Golden Rush

Gold cannot be contaminated therefor it is pure. However, according to legend, in its powdered state it is said to possess powers of healing and spiritual nirvana. It must be for this reason Moses gave the Israelites the golden calf in powdered form to drink. These thoughts were rushing through my mind when visiting a …

Continue reading

Mar 12

‘Liefde met musiek, geliefdes en happies gevier’

http://krugersdorpnews.co.za/257181/liefde-met-musiek Die liefdesvlakke het vir ‘n dag by die La Reynette Bejaardesorgsentrum gestyg toe geliefdes die inwoners daar kom besoek het. Met Februarie wat die maand van liefde is, is dit op ‘n anderste manier by die La Reynette Bejaardesorgsentrum gevier. Omdat die plaaslike sanger Tersius ‘n liefde vir sang het en terselfdertyd daarvan hou …

Continue reading

Feb 25

Dag van Liefde met Tertius

Tertius tree gereeld op by Ridley’s at Auto Cradle Family Restaurant op die Krugersdorp Hekpoort pad.   Tertius is ‘n familie man met ‘n ‘joudel’ wat foutloos deur sy stembande gly. Dit was my hoogtepunt gister. Hiedie Duitse vorm van sang is wel bekend in die Switse Alpe maar ‘n rare verskynsels op Suid Afrikaanse …

Continue reading

Feb 24

Armand jou bielie, trots op jou

Feb 24

Hirsch’s gives Coffee & Muffins to the elderly

Hirsch’s 1 New Century ave Struben’s Valley   Dear Vani, Don & AK   Re: Hirsch’s gives Coffee & Muffins to the elderly   Vani and her team demonstrated their branded Coffee Machine Hirsch’s to a captive audience at La Reynette Centre today. Annette Brand, our angel resident nurse is a coffee slave and enjoyed …

Continue reading

Jan 20

Môreglans Ouetehuis maak verjaarsdag teken Coasters

Hierdie jaar het Sign Therapy afgeskop met hulle coaster vervaardigings terapie saam met die bejaardes van Môreglans ouetehuis. Ons wil graag vir Matrone vd Merwe groot dankie se dat matrone ons met oop arms ontvang het.   Ons vertrou dat almal die klas geniet het en weer sal kom. Die kinders het sommer ook saam …

Continue reading

Jan 20

A warm Thank You to ABSA

We would like to extend our sincere thanks to ABSA for personally handing shoebox gifts to our patients to celebrate the year end festivities. The frail elderly cannot go away on holiday and it is therefore our duty to bring the holidays to them.   Blackie Swart made the alarming remark that the government have …

Continue reading

Jan 20

Krugersdorp behaal top vyf in die jaarlikse SACCI kompetisie vir vroue

Op 22 Oktober het Reinetta Ridley, eienaar van La Reynette Centre opgewonde by ‘n glans geleentheid in Gallagher Estates vir haar naam geluister.  Die South African Chamber of Commerce en Industry se ‘Vroue in besigheid’ titel was weer beskikbaar en Reinetta het top vyf behaal. Die wenner was toe Jenneth Prinsloo wat as prokureur geskool …

Continue reading

Jan 15

Blackie Swart van ABSA bank offer sosiale steun aan La Reynette Centre vir die eerste kwartaal in 2015

http://krugersdorpnews.co.za/252484/kersgeskenke-met-n-glimlag/  

Jan 14

Luchelle brings the Gospel in song

01 February 2012   Luchelle, the Gospel Nightingale   It was again our pleasure to hear the rich voice of Luchelle van Niekerk with the story of our Lord and Savior in her breath. Armed with her children and her husband, Luchelle was yet again tender and loving and a blessing for the soul. I …

Continue reading

Jan 14

WRCBT Business Award

    http://krugersdorpnews.co.za/249408/awarded-for-giving-their-best/

Oct 15

Dis heerlike lente,

‘n Baie groot dankie aan die ‘Magalies – ons gee om’ groep skoolkinders wat ons weer kom besoek het.  Hulle het belowe dat die 67 Mandela minute nie sal laat ophou nie en het daad by die woord gevoeg. Die kinders het pragtige potplante wat die lente aankondig vir ons bejaardes gebring op lentedag en …

Continue reading

Aug 07

Magalies se 67 minute hou net aan gee

Magalies se 67 minute hou net aan gee. Juffrou Charlene Bekker het verlede jaar hierdie groepie kinders gedoop ‘Magalies – ons gee om’ van Hoërskool Bekker en hulle aangespoor om iets spesiaals vir Mandela dag te doen. Daarom wou hulle dit hierdie jaar herhaal. La Reynette Centre se inwoners was die gelukkige  instansie wat hierdie …

Continue reading

Jul 14

Key West Braai Surprize

18/06/2014   Klein mensie, groot gees.   La Reynette Centre was die ontvanger van ‘n groot geskenk toe Ciska Krugel en Allen Ridley die Braai kompetisie die naweek van die 14de Junie by Keywest Inkopie Sentrum gewen het. Gekleed in die span naam The Braai Code het die twee opgewonde eerste hulle braai opgestel. Allen …

Continue reading

Jun 16

Welkom NG Suiderlig Krugersdorp Wes.

    Ons wil graag vir Ds. Gerhard Slabbert en Pastoor Mariet Prins van harte bedank dat hulle ingestem het om ons bejaardes te kom bedien met die Woord en liefdes gebare. Met elektroniese media is die woord maklik beskikbaar met die druk van ‘n knoppie. Daar is egter niks wat die woord van God …

Continue reading

Jun 16

Vaarwel ouBee

    Vreugdevolle trane vir OuBee   …en as jy daar kom sê tog ek is lief vir Hom …en as jy daar kom sê tog net ek is lief vir Hom en as jy die storie wil laat rym, sê tog net  vir Hom Hy is myn… ek sien jou tog nog elke dag …

Continue reading

May 22

n Donasie met styl

Brian Ridley van Sandwich Baron skenk vir La Reynette Centre ‘n produk wat lewens kan red   Ons wil net graag vir Brian bedank vir die Hartstart defribilator. Ons waardeer dit opreg.

May 22

Mode parade met Hollywood Costumes

  La Reynette Centre het ‘n tafel geborg vir leerlinge by Protearif Laerskool met hulle mammas vir ‘n pre-moedersdag bederf. Amber Welkin het haar vriendinne Mizandri Nagel, Charlize Coetzee, Tyra Minns en Monica Ridley uitgenooi. Lizz Meiring het almal laat giggel met haar spontane kommentaar oor alles en nog wat. Die sangers was almal local …

Continue reading

May 22

Vote for Armand du Plessis

Armand du Plessis is one of the 50 pre-elected Mr. SA contestants this year. To ensure his spot in the finals please vote for him by SMS to 47439 and typing in mrsa 008. Amber Welkin and Mizandri was spotted with Armand at a Fashion Show held by Hollywood Costumes and hosted by Liz Meiring …

Continue reading

May 16

Community Police Forum women show their steel:

  The Community Police Forum women prove that they are as competent as their counterpart men. It was not long ago the men fixed our shading nets. Now the CPF women Rinie Oosthuizen, Rina Marais and Samantha Pereira brought special gifts to all our patients for mother’s day. With winter cold brewing, a hand knitted …

Continue reading

Apr 29

Nuwe Lapa by La Reynette Centre

05 April 2014 Dit was vir ons aangenaam om ons nuwe LAPA in te kon wei. Bedankings strek ver; van die familie lede wat kaartjies gekoop het tot die skenkings vir die boerewors braai.   Spesiale dank aan: –          Looitjie kopers: Tienie Oosthuizen, Marise Hucheson, Pastor Peter & Daphne Nel,  John & Deidre King, Mariaan …

Continue reading

Apr 29

Polisieforum takel Skadu Nette by La Reynette Sentrum

Die Polisieforum hou nie net skelms onder beheer nie maar hulle help ou tannies oor die straat ook. Vir ons het hierdie hulpvaardige houding beteken dat ons Skadu Net projek opgekikker was. Die manne het ingekom, balke oor ge-installeer, behandel en geverf en die Skadu Nette is styf gespan. Hiervoor is ons baie dankbaar.   …

Continue reading

Apr 29

Valentine’s Day 2014

I love you because you are in my world for a reason, I love you because you take care of me, I love you because you help me, I love you because you always smile at me.   I love you because you need me, I love you because your smiling eyes tell me Jesus …

Continue reading

Apr 16

SY OUMA ’N ‘SHOWBIZZER’

SY OUMA ’N ‘SHOWBIZZER’AJ Opperman 2014-04-11 00:00 Die akteur Louw Venter besoek sy ouma Bee Louw by die La Reynette-sentrum in Krugersdorp. Heel regs is Annette Brand van die sentrum.   Toe die akteur Louw Venter, ’n oudleerling van die Hoërskool Noordheuwel, onlangs sy ouma Bee Louw in die La Reynette-sentrum vir bejaardes in Krugersdorp …

Continue reading

Apr 14

Protearif Laerskool besoek Verswakte Sorgsentrum met marshmallow eiers.

  Amber Welkin van Protearif Laerskool se oë het behoorlik geblink toe Juffrou Hesta du Plessis ‘n hele karton marshmallow paaseiers vir haar gegee het om by La Reynette Centre uit te deel. Graag wil ons net vir hulle baie dankie sê dat hulle die kinders hierdeur leer om vir die gemeenskap om te gee …

Continue reading

Apr 14

Liefde vir mense

As daar een mens is wat liefde uitstraal is dit Helen Aucamp. Helen het onlangs by La Reynette Centre aangeklop om ons pasiente se naels te versorg. Ons kan net met lof praat oor haar. Sy is altyd vriendelik, opreg en stiptelik. Teen R 100.00 vir beide versorging van die toon en vinger naels en …

Continue reading

Apr 10

Unique skin bederfies vir ons Sorgsentrum

Ons wil net vir Phillip Perch van Unique Skin baie dankie sê vir sy wonderlike donasie. Jou produk is absoluut fantasties. Ons gebruik dit graag.   Reinetta Ridley

Mar 23

Goeie Nuus vir Verswakte Sorg Sentrums

Die Krugersdorpse Gemeenskaps-Polisiëringsforum staan saam met die gemeenskap om misdaad in ons omgewing te bekamp, sê Martin Oosthuizen van SEKTOR 3. Reinetta het nog probeer om die forum finansiëel te vergoed vir hulle diensbaarheid aan La Reynette Centre. Martin was ferm en het verduidelik dat alle ouetehuise sonder betaling gediens word. Die diensbaarheid staan aan …

Continue reading

Mar 04

Thanks giving Celebration 2013

  12 December 2013   This years Thanksgiving celebration was a very special day. Confronting the difficulties of hosting this family time celebration outdoors was well worth the gamble. Our patients had comfy seats, making sure they were happy spending time with their family whilst enjoying the Christmas program.   Knittex donated shading which was …

Continue reading

Jan 30

Louw Venter besoek Verswakte Sorgsentrum

  Wanneer Louw Venter vir jou kyk kan jy die waarheid vlak in sy oë sien. ‘n Man wat diep insig in die mens het. Dieselfde insig wat ek in sy ma gevind het en wat in sy ouma, Bee Louw, ‘n pasient by La Reynette Centre van geweef is. Louw Venter is nie verniet …

Continue reading

Jan 21

Just a Stroke of Luck,

a  Stroke  of  Luck  and  Love, Sometimes luck comes in a package that could not at the time be described as such. Craig Quirk was placed at La Reynette Centre by his brother Glen Quirk. Craig was a broken man, recovering from the devastating effects of an aneurism at forty three years of age. Craig …

Continue reading

Dec 23

Hanger Magic Mode Parade

  23 Desember 2013   Maria is ‘n mens wat gemaklik voete en al in ‘n mens se lewe inklim. Ek het haar leer ken omdat haar suster, Carol Viloen hier by La Reynette Centre ‘n inwoner is. Sy het die mooiste manier van altyd daar wees, altyd positief en altyd gewillig om te help. …

Continue reading

Nov 05

Chesa Nyama Braai-b-que team takes on America

Aug 12

Protie Feesdag met Potjie Pret

3 Augustus 2013   Protie Feesdag met Potjie Pret   ProteaRif Laerskool het by Hobby Park Noordheuwel ext. gaan makietie hou om geld in te samel vir die skool. Wat ‘n fees. Nostalgie is ‘n plek waar kinders uitgelate kan baljaar deur digte woude en vleie en wat dan uiteindelik by die dam uitkom wat …

Continue reading

Aug 12

Hospice west

Well done Hospice West Tienke Bosher from Krugersdorp writes: 05 July 2013 Be awake and strengthen those left over, whom are at the point of dying,it was with this scripture at mind I called Hospice. I figured when it comes to dying, speaking to them would be the smart thing to do. I was informed …

Continue reading

Jul 18

Die Madiba sekondes wat saak maak:

Die Krugersdorp Golf Club – Dames afdeling, het op Mandela dag oorwinning gesmaak op die golf baan en hulle oud Golfer pel, Davina McClymont (MS lyer) en ons ander bejaardes kom verras met allerhande lekkernye. La Reynette Centre wil vir hulle baie dankie se vir hulle spesiale besoek.

Jul 18

Nelson Mandela Day – Tswelopele Nursing School

  It is always the short moments that dictates the future… Thabiso Makhene made this true for us just now, A very capable tutor from Tswelopele Nursing School Taking into action this very historic day. Delivering with a very proud smile His very well received gift, Making a difference on Mandela day A gift for the elderly… …

Continue reading

May 14

Rene Mulder

Graag wil ons net vir Rene Mulder welkom se hier by La reynette Sentrum. Rene het vir ‘n lang tyd deeltyds by ons gewerk maar sy is nou permanent. Dit is vir ons kosbaar dat sy altyd so lekker kan titterweit met ons bejaardes.

May 03

Weaving with Mary and Jenny

Lilly Sella and Mary Binet. IMAGE 1 of 2 The residents of the La Reynette Centre were recently taught the art of weaving. 08 August 2011 | Sammi-Jo Botha      On 27 July, Jenny Hugill and  Mary Binet taught the residents at the La Reynette Centre how to weave. Tienke Bosher from the La Reynette Centre says, “It  took …

Continue reading

May 03

Netcare surprises elderly with Easter bunnies

  Matron Hester Steyn giving an elder a chocolate …show more IMAGE 1 of 2 “The idea was to ensure our elderly residents at care centres that they are not forgotten.” 01 April 2013      Netcare Krugersdorp Hospital and Netcare 911 Krugersdorp celebrated Easter by handing out chocolate Easters bunnies to the elderly. What was meant to be …

Continue reading

May 03

Rugbymanne ondersteun lupuslyers

  Reinetta Ridley and Willie Botha. Lupus gala ete was ‘n groot sukses. 02 December 2012      Pastoor Susan van der Walt van Krugersdorp het ‘n emosionele praatjie by die Welsynsgalaete “Diamonds in the Ruck” ter ondersteuning van lupus bewusmating by die Ellis Park Conference Centre op 24 November oor die kroniese siekte, lupus gehou. …

Continue reading

May 03

Former rugby star turns 100

The former rugby player who turned 100 years old, …show more Tienie Matthyser, a former Transvaal rugby player celebrates his 100th birthday with many former rugby stars. 14 September 2012 | Chemélle Barnard      Former Transvaal Rugby player, Tienie Matthyser turned 100 years old on 13 September and celebrated it with all who knows him. Resident …

Continue reading

May 03

Billike beoordeling vir sorgsentrum

Billike beoordeling vir sorgsentrum Die VF Plus neem die besware wat ontvang is en die regte van die inwoners in ag maar is van mening dat alle maatreëls deur die eienaars in plek gestel is om die besware te besweer. 11 May 2012      Die VF Plus is in die proses om die Mogale City Stadsraad en die Gauteng …

Continue reading

May 03

Christmas 2012

Kersfees met Anscke vd Walt:   ‘n Treffende woord deur Anscke aan almal gebring. Baie dankie, ons waardeer jou.

Aug 15

Plumbing

CleverTrevor Plumbing Community Outreach   Brian Ridley het ‘n nuwe besigheid begin saam met sy broer Trevor Ridley deur Sandwich Baron Fourways oor te koop.   Trevor learned from the best to give his utmost to the people around him. Having a mother (Reinetta Ridley) who can dig in her heels and be the best …

Continue reading

Aug 01

100th Birthday Bash

Matthyser en Toy Dannhauser Toy Dannhauser is ‘n oud rugby speler van die jare sestigs, nog voor televisie. Vandag het hierdie GROOT man ons kom verras deur vir sy alma mater, Oupa Tienie Matthyser te kom groet. Toy, hou maar jou kalender oop want ons gaan groooot makietie hou by La Reynette Centre op Sondag, …

Continue reading

Jul 23

Smeer Vaseline teen blomkoolore

Tienie Matthyser (99), oud-Transvaalse rugbyspeler en deesdae inwoner van die La Reynette-sorgsentrum in Krugersdorp, het ’n boereraat vir rugbyspelers. “Smeer Vaseline aan jou ore vir daardie skrums,” vertel dié voormalige slot. “Dit keer dat jy blomkoolore kry.” Matthyser, gebore Marthinus Johannes Hendrik, vier op 16 September sy 100ste verjaardag. Hy is in Bloemhof in Noordwes …

Continue reading

Jul 23

Fisio

    Lynette Mulder is ‘n uiters bekwame fisio wat uit die kantore van Ronel Venter Physiotherapy inc. werk. Roberta Hofmeyr, een van ons pasiente is baie gelukkig met haar diens. Roberta was vir ‘n lang ruk teneergedruk maar nou maak sy al klaar grappies. Ons weet dat Roberta sommer gou op die been gaan wees …

Continue reading

Jul 17

Volle Evangelie Kerk

Jul 17

PartyPoopers

Oupa Piet Niemand’s birthday was interrupetd last year due to the vehicles parked in the street. When you have a special occation, please park your vehicles inside. This way, you will not be disturbed and can enjoy special times with your family members.

Jul 17

Tswelopele Nursing School

  It is always the short moments that dictates the future… Thabiso Makhene made this true for us just now, A very capable tutor from Tswelopele Nursing School Taking into action this very historic day. Delivering with a very proud smile His very well received gift, Making a difference on Mandela day A gift for …

Continue reading

Jul 17

Rabbit Hole

  Reinetta met Esme (eienaar van Rabbit Hole) Marian Botha(Lappies & Lalie)en Rothea (dogter van eienaar) Agter die besonderse Kroeg toonbank Marian Botha by die Bejaarde Dagsorg voorleggings tafel   31/07/2011   Moonlight, Viljoen straat en Rabbit Hole   Lappies en Lalie se BEJAARDE DAGSORG projek wat deur La Reynette Centre op die been gebring …

Continue reading

Jul 17

Lappies & Lalie

Bertie van Rensburg is die hoof van Pro-Practicum skool, dan Reinetta Ridley (eienaar van La Reynette Centre) en dan Anneke Viljoen van Grace Ministries.       20 Julie 2011     Re: La Reynette Centre raak betrokke by Lappies en Lalie wat omskep word in ‘n Gemeenskaps Sentrum     Propracticum skool se gemeenskapsprojek, …

Continue reading

Jul 16

Unique Skin

Die son skyn weer vir Janet & John Nadat ons die artikel van Phillip Perch en sy wonder produk, Unique Skin ingestuur het, het ons talle oproepe ontvang van mense wat desperaat na ‘n oplossing vir eksema en vel uitslae soek. Onder andere was John, wie se dogter, Janet, van geboorte af met spier distrofie …

Continue reading

Jul 12

Netcare Krugersdorp Privaat

9 April 2013 Netcare se uitreiking vir Bejaardes   Ons wil net duisend dankies sê vir die wonderlike manier waarop Netcare Krugesrdorp Privaat ons kom besoek het gedurende die paastyd. Die bestuur soos Mr. Mothlatentoa Motsoane en Matrone Hester Steyn het persoonlik hasies en drukkies uitgedeel saam met hulle personeel. Weereens het hulle bewys dat …

Continue reading

Jul 12

Vryheidsfront Plus

Marise Hucheson (familie verteenwoordiger) Raadslid Hannelie Snyman en Marinda Toerien.   Lorraine Cock (Deputy Director – Versorging en Dienste aan Bejaardes), Mr. Jaco Mulder Vryheidsfront Plus en Reinetta Ridley (eienaar La Reynette Centre)   Datum van vergadering: Dinsdag, 22 Mei 2012 Re: Baie Dankie vir Goeie Mense La Reynette Centre will graag vir Lorraine Cock …

Continue reading

Jul 12

Application for Admission

Application for Admission Form Details of Patient: Surname:     ____________________________________ Full Names: ____________________________________ Id Number:  ____________________________________ Birthdate:  _______________________ age:__________ Diagnosis:________________________  Docter:__________________ Allergy:  ___________________________________________________ Surgery: ___________________________________________________ Chronic Illness: ______________________________________ Chronic Medication:YES/NO     Smoker:YES/NO     Alcohol use:YES/NO (PLEASE CROSS THE ONE UNDER CURRENT CONDITION     Contact Details of Person Responsible for account:   Surname:  __________________________________________   Full Names:  ________________________________________ …

Continue reading

Jul 12

LA REYNETTE CENTRE SE ETOS

  LA REYNETTE CENTRE SE ETOS Die Here het toe vir my gesê: Skryf wat Ek aan jou gaan openbaar duidelik op kleitablette sodat mense dit sommer in die verbygaan kan lees.” Habakuk 2:2   Ons Direktief: “Kyk, Ek het ‘n deur voor julle oopgesluit en niemand kan dit weer toesluit nie. Ek weet dat …

Continue reading

Jun 26

Welcome Note

At La Reynette Centre patients are – Accommodated in a comfortable homely environment – Treated to nourishing meals – Cared for by skilled personnel with respect and love.  At La Reynette Centre your loved ones are in good hands whilst they recover, allowing you rest and peace of mind.  THE BONUS POINT IS FOR GOOD …

Continue reading

Jun 26

Contact Us

15 Falcon Street Rant & Dal 1739   P.O. Box 1827 Rant & Dal 1751 073 430 4512  – Reinetta Ridley e-mail:  lareynette@polka.co.za web:     www.frailcaresa.co.za   View Larger Map

May 30

She does wonderful work

She does wonderful work Val Tutty from Krugersdorp writes: 30 May 2012      On reading the newspaper this week and hearing about the stories going around, I am totally disgusted at the public for running the La Reynette Centre  down. They do  amazing work and have qualified people who work there. My own mother was …

Continue reading

Apr 27

Sneeuvlokkie drukkies

Snoesig met spatsels van wit het ons tuin meubels gister luilekker na ons geloer… Ons het diep teruggesak in ons gemak stoele en gedink. ‘Die sewende Augustus 2012 is toe ‘n dag om te onthou.’ La Reynette Centre stuur aan julle almal sneeuvlokkie drukkies en hoop julle dag was net so uitgelate asemrowend soos ons …

Continue reading

Feb 16

Care and compassion at centre

Doreen Gunn from Rant-en-Dal writes: 16 February 2012      I have been residing at La Reynette Centre as a boarder for approximately four months. During my time here I’ve noticed only care and compassion for the residents by the nursing staff and the owner, Reinetta. The food is plentiful, tasty and nutritious. Washing of linen, …

Continue reading

Aug 08

Weaving with Mary and Jenny

Lilly Sella and Mary Binet. IMAGE 1 of 2 The residents of the La Reynette Centre were recently taught the art of weaving. 08 August 2011 | Sammi-Jo Botha      On 27 July, Jenny Hugill and  Mary Binet taught the residents at the La Reynette Centre how to weave. Tienke Bosher from the La Reynette Centre says, “It  took …

Continue reading