Jul 12

Vryheidsfront Plus

Marise Hucheson (familie verteenwoordiger) Raadslid Hannelie Snyman en Marinda Toerien.

 

Lorraine Cock (Deputy Director – Versorging en Dienste aan Bejaardes), Mr. Jaco Mulder Vryheidsfront Plus en Reinetta Ridley (eienaar La Reynette Centre)

 

Datum van vergadering: Dinsdag, 22 Mei 2012

Re: Baie Dankie vir Goeie Mense

La Reynette Centre will graag vir Lorraine Cock (Deputy Director – Care and Services to Older Persons) van hoofkantoor bedank vir haar wonderlike entoesiasme in die saak van Verswakte Sorgsentrums vir Bejaardes. Versorging van bejaardes wat deur die DA se pers verklarings in hooftreknuusflitse ontaard het. Mr. Jaco Mulder van die Vryheidsfront het La Reynette Centre met billikheid verdedig en ons wil hom graag van harte bedank. Wanneer ‘n onderneming aan wetlike aspekte moet voldoen waarvan die brieë publiek geen kennis dra nie, is dit soos ‘n mynveld wat elke dag in ‘n verskrikking kan ontaard. Ek voel gerus wanneer organisasies soos die Vryheidsfront Plus hulle hulp aanbied aan besighede wat elke dag moet veg vir ‘n bestaan. Politiek mag soms koud wees en onpersoonlike aanmerkings maak, maar ons hunker na die persoon van Mr. Jaco Mulder, Marinda Toerien en Hannelie Snyman (Raadslid) wat gees aan die mens verleen. Baie dankie vir julle tyd en opofferings. Ook ‘n groot dankie vir al ons ondersteuners.

Verder was dit vir ons verbasend dat nuusberigte wat in koerante verskyn het, vir die waarheid in die vergadering aangehaal was. Die vergadering het almal weer laat besef dat dat goeie gesonde kommunikasie beskerm ‘n mens teen die opinies van buitestaanders