Oct 15

Dis heerlike lente,

‘n Baie groot dankie aan die ‘Magalies – ons gee om’ groep skoolkinders wat ons weer kom besoek het.  Hulle het belowe dat die 67 Mandela minute nie sal laat ophou nie en het daad by die woord gevoeg.

Die kinders het pragtige potplante wat die lente aankondig vir ons bejaardes gebring op lentedag en weer ‘n hele 67 minute saam met ons pasiente gespandeer.

 

Nogmaals baie dankie,

Liefde

La Reynette Centre staff