Vreugdevolle trane vir OuBee
…en as jy daar kom
sê tog ek is lief vir Hom
…en as jy daar kom
sê tog net ek is lief vir Hom
en as jy die storie wil laat rym,
sê tog net vir Hom Hy is myn…
ek sien jou tog nog elke dag
hier in my gees, lag jou kinders
nog steeds om ons heen
‘n Afdruk van jou…
Net soos jy is…
Vaar wel Ouma Bee
Ek kan jou nooit vergeet
Liefde,
Tienke