Apr 29

Nuwe Lapa by La Reynette Centre

05 April 2014

Dit was vir ons aangenaam om ons nuwe LAPA in te kon wei. Bedankings strek ver; van die familie lede wat kaartjies gekoop het tot die skenkings vir die boerewors braai.

 

Spesiale dank aan:

–          Looitjie kopers: Tienie Oosthuizen, Marise Hucheson, Pastor Peter & Daphne Nel,  John & Deidre King, Mariaan Basson en Mien Craucamp, Dieter Gross, Corne Jooste, Beth & Willie de Lange, Hans Niemand, Ds. Dawie Bezuidenhout en Zelda van Zyl.

 

–          Henning Griesel van AVBOB vir hulle groot skenking vir die verversings.

 

–          Bryan van CASTSTONE wat die flagstones aan ons verskaf het vir die bevloering van die Lapa.

 

–          AFRICAN FRUIT vir die watertand lekker vrugte.

 

Die wenner looitjie vir die Snappy Chef Induction Stove het gegaan aan Beth & Willie de Lange wie se moeder en oom pasiente by ons vir meer as vyf jaar was, (altwee nou oorlede).

 

Veels geluk aan Beth, ons glo die Snappy Chef sal jou baie genot verskaf en terselfde tyd die elektriesetyds rekening verlaag.

Snappy Chef winner Beth de Lange

 

 

La Reynette Centre