Snoesig met spatsels van wit het ons tuin meubels gister luilekker na ons geloer…
Ons het diep teruggesak in ons gemak stoele en gedink. ‘Die sewende Augustus
2012 is toe ‘n dag om te onthou.’ La Reynette Centre stuur aan julle almal sneeuvlokkie drukkies en hoop julle dag was net so uitgelate asemrowend soos ons sin.