May 12

CPF Help Mekaar

Wynand Volkwyn her nounet hier by La Reynette Centre ingestap met Aartappels uit die Kaap. Iemand van ver het besluit om ons las te verlig. Aan almal wat hieraan aandadig was, mag julle seëninge julle oortref, sonder ophou. ‘n groot DANKIE van Reinetta Ridley