Aug 20

‘n Man met ‘n ferm hand

 

Jy weet as ‘n man jou in die oë kyk en jou ‘n ferm handruk gee is hy oortuig hy het die waarheid in sy hart. Ds. Machiel Greyling van die Gemeente van Christus het Dinsdag met ons kom praat oor hemelse huise wat vir ons wag. Watter wondelike gedagte om te weet ons gaan nog huise nodig hê om in te bly.
Baie dankie dat jy so baie tyd by ons spandeer en vir Martin Greyling gereeld kom kuier. Ons waardeer dit.
Ons sien daarna uit om jou weer te sien.

Baie dankie
Tienke Bosher

past 2 past1