Jul 16

Unique Skin


Die son skyn weer vir Janet & John

Nadat ons die artikel van Phillip Perch en sy wonder produk, Unique Skin ingestuur het, het ons talle oproepe ontvang van mense wat desperaat na ‘n oplossing vir eksema en vel uitslae soek.

Onder andere was John, wie se dogter, Janet, van geboorte af met spier distrofie sukkel. John is alleen verantwoordelik vir sy dogter vandat sy vrou wat 17 jaar lank met spier distrofie gespook het, oorlede is.

Janet sukkel vir twee jaar lank om van ‘n ongewone uitslag op haar bobeen ontslae te raak. John vertel van ‘n sak vol rome wat hulle al probeer het. Matrone Coomans van La Reynette Centre het vir Janet ondersoek en aanbeveel dat hulle net Unique Skin moet gebruik. Hulle is daar weg en drie weke later het John terug gekom met die blye boodskap dat sy dogter se vel so te sê opgeklaar is. John raak opgewonde oor die verligting wat die salf vir sy dogter gebring het. Hy sê sy kla nooit nie, mens sien net die traan wat saggies by haar wang afloop.

La Reynette Centre se bestuur wil ‘n spesiale dankie rig aan Phil Perch wat hierdie wonder produk geskep het. Mag die Here jou ryklik seën en mag jou produk vele mense se lewensgehalte verbeter.

Ek kan self getuig van hoe hierdie middel oppervlakkige vel pyne laat verdwyn en verligting bring na die eerste aanwending.

Skakel ons gerus indien u hierdie wonder produk wil aan skaf. Tienke Bosher 011 953 4075 of 072 282 7831