Apr 14

Liefde vir mense

As daar een mens is wat liefde uitstraal is dit Helen Aucamp. Helen het onlangs by La Reynette Centre aangeklop om ons pasiente se naels te versorg.

Ons kan net met lof praat oor haar. Sy is altyd vriendelik, opreg en stiptelik.

Teen R 100.00 vir beide versorging van die toon en vinger naels en met baie liefde en deernis daarby is Helen ‘n wonderlike ‘package deal.’ Skakel haar gerus op 079 583 5011 as julle wil hê sy moet julle ouers bedien.

Vir meer informasie skakel 011 953 4075.

Helen Aucamp