Jul 18

Die Madiba sekondes wat saak maak:

Die Krugersdorp Golf Club – Dames afdeling, het op Mandela dag oorwinning gesmaak op die golf baan en hulle oud Golfer pel, Davina McClymont (MS lyer) en ons ander bejaardes kom verras met allerhande lekkernye.

La Reynette Centre wil vir hulle baie dankie se vir hulle spesiale besoek.

100_7834 100_7828