Sep 02

Agter Die Skerm Van Ouma Sadie Se Groot Dag

Une Belle Vous Haarkappers in Viljoen straat wat Ouma Sadie se hare prentjie mooi gemaak het

              Winnie Bennett sê: ‘In my 44 jaar van stylist was Ouma Sadie my tweede dame wat 100 jaar oud geword het. Ek het haar met liefde gepamperlang. Ouma se hare is     

             Permanent Gekartel, Gesny en Gestyleer en wil net noem dat dit vir my ‘n voorreg was om statige Ouma Sadie te kon ontmoet.  Ouma Sadie het nog baie

              waardering vir die belangrike dinge in haar lewe. Ek wil net vir almal wat nie skroom om liefde vir oues van dae wys sê julle word waardeer.’

            38 VILJOEN STREET,MONUMENT Krugersdorp 1928

            011 660 8699

 

Baie dankie aan Francious  by Van Wyk Elektries 082 560 4173 wat die omwenteling van van Eskom krag na Sadiekrag ‘n druk van ‘n knoppie gemaak het.

            Julle werk is foutloos en het vlot verloop. Baie dankie.