Category: Friends Of The Community

Jan 22

The Cradle of Hope transforms Christmas into a delight for hardworking mothers

Sep 26

What did I do for fun?

The residents of La Reynette Centre, a residential frail care centre, were treated to homemade treats on Saturday. Local ward councillor, Jacqueline Pannall, accompanied by other members of the local Democratic Alliance visited the centre as part of their 67 minutes for Mandela Day initiative. “I usually do this at Moria Old Age Home during …

Continue reading

Aug 20

‘n Man met ‘n ferm hand

  Jy weet as ‘n man jou in die oë kyk en jou ‘n ferm handruk gee is hy oortuig hy het die waarheid in sy hart. Ds. Machiel Greyling van die Gemeente van Christus het Dinsdag met ons kom praat oor hemelse huise wat vir ons wag. Watter wondelike gedagte om te weet ons …

Continue reading

Mar 12

‘Liefde met musiek, geliefdes en happies gevier’

http://krugersdorpnews.co.za/257181/liefde-met-musiek Die liefdesvlakke het vir ‘n dag by die La Reynette Bejaardesorgsentrum gestyg toe geliefdes die inwoners daar kom besoek het. Met Februarie wat die maand van liefde is, is dit op ‘n anderste manier by die La Reynette Bejaardesorgsentrum gevier. Omdat die plaaslike sanger Tersius ‘n liefde vir sang het en terselfdertyd daarvan hou …

Continue reading

Feb 24

Armand jou bielie, trots op jou

Feb 24

Hirsch’s gives Coffee & Muffins to the elderly

Hirsch’s 1 New Century ave Struben’s Valley   Dear Vani, Don & AK   Re: Hirsch’s gives Coffee & Muffins to the elderly   Vani and her team demonstrated their branded Coffee Machine Hirsch’s to a captive audience at La Reynette Centre today. Annette Brand, our angel resident nurse is a coffee slave and enjoyed …

Continue reading

Jan 20

Môreglans Ouetehuis maak verjaarsdag teken Coasters

Hierdie jaar het Sign Therapy afgeskop met hulle coaster vervaardigings terapie saam met die bejaardes van Môreglans ouetehuis. Ons wil graag vir Matrone vd Merwe groot dankie se dat matrone ons met oop arms ontvang het.   Ons vertrou dat almal die klas geniet het en weer sal kom. Die kinders het sommer ook saam …

Continue reading

Jan 20

A warm Thank You to ABSA

We would like to extend our sincere thanks to ABSA for personally handing shoebox gifts to our patients to celebrate the year end festivities. The frail elderly cannot go away on holiday and it is therefore our duty to bring the holidays to them.   Blackie Swart made the alarming remark that the government have …

Continue reading

Jan 15

Blackie Swart van ABSA bank offer sosiale steun aan La Reynette Centre vir die eerste kwartaal in 2015

http://krugersdorpnews.co.za/252484/kersgeskenke-met-n-glimlag/  

Jan 14

Luchelle brings the Gospel in song

01 February 2012   Luchelle, the Gospel Nightingale   It was again our pleasure to hear the rich voice of Luchelle van Niekerk with the story of our Lord and Savior in her breath. Armed with her children and her husband, Luchelle was yet again tender and loving and a blessing for the soul. I …

Continue reading

Jan 14

WRCBT Business Award

    http://krugersdorpnews.co.za/249408/awarded-for-giving-their-best/

Jun 16

Welkom NG Suiderlig Krugersdorp Wes.

    Ons wil graag vir Ds. Gerhard Slabbert en Pastoor Mariet Prins van harte bedank dat hulle ingestem het om ons bejaardes te kom bedien met die Woord en liefdes gebare. Met elektroniese media is die woord maklik beskikbaar met die druk van ‘n knoppie. Daar is egter niks wat die woord van God …

Continue reading

May 22

n Donasie met styl

Brian Ridley van Sandwich Baron skenk vir La Reynette Centre ‘n produk wat lewens kan red   Ons wil net graag vir Brian bedank vir die Hartstart defribilator. Ons waardeer dit opreg.

May 16

Community Police Forum women show their steel:

  The Community Police Forum women prove that they are as competent as their counterpart men. It was not long ago the men fixed our shading nets. Now the CPF women Rinie Oosthuizen, Rina Marais and Samantha Pereira brought special gifts to all our patients for mother’s day. With winter cold brewing, a hand knitted …

Continue reading

Apr 29

Polisieforum takel Skadu Nette by La Reynette Sentrum

Die Polisieforum hou nie net skelms onder beheer nie maar hulle help ou tannies oor die straat ook. Vir ons het hierdie hulpvaardige houding beteken dat ons Skadu Net projek opgekikker was. Die manne het ingekom, balke oor ge-installeer, behandel en geverf en die Skadu Nette is styf gespan. Hiervoor is ons baie dankbaar.   …

Continue reading

Apr 14

Protearif Laerskool besoek Verswakte Sorgsentrum met marshmallow eiers.

  Amber Welkin van Protearif Laerskool se oë het behoorlik geblink toe Juffrou Hesta du Plessis ‘n hele karton marshmallow paaseiers vir haar gegee het om by La Reynette Centre uit te deel. Graag wil ons net vir hulle baie dankie sê dat hulle die kinders hierdeur leer om vir die gemeenskap om te gee …

Continue reading

Apr 14

Liefde vir mense

As daar een mens is wat liefde uitstraal is dit Helen Aucamp. Helen het onlangs by La Reynette Centre aangeklop om ons pasiente se naels te versorg. Ons kan net met lof praat oor haar. Sy is altyd vriendelik, opreg en stiptelik. Teen R 100.00 vir beide versorging van die toon en vinger naels en …

Continue reading

Apr 10

Unique skin bederfies vir ons Sorgsentrum

Ons wil net vir Phillip Perch van Unique Skin baie dankie sê vir sy wonderlike donasie. Jou produk is absoluut fantasties. Ons gebruik dit graag.   Reinetta Ridley

Mar 23

Goeie Nuus vir Verswakte Sorg Sentrums

Die Krugersdorpse Gemeenskaps-Polisiëringsforum staan saam met die gemeenskap om misdaad in ons omgewing te bekamp, sê Martin Oosthuizen van SEKTOR 3. Reinetta het nog probeer om die forum finansiëel te vergoed vir hulle diensbaarheid aan La Reynette Centre. Martin was ferm en het verduidelik dat alle ouetehuise sonder betaling gediens word. Die diensbaarheid staan aan …

Continue reading

Aug 12

Hospice west

Well done Hospice West Tienke Bosher from Krugersdorp writes: 05 July 2013 Be awake and strengthen those left over, whom are at the point of dying,it was with this scripture at mind I called Hospice. I figured when it comes to dying, speaking to them would be the smart thing to do. I was informed …

Continue reading

May 14

Rene Mulder

Graag wil ons net vir Rene Mulder welkom se hier by La reynette Sentrum. Rene het vir ‘n lang tyd deeltyds by ons gewerk maar sy is nou permanent. Dit is vir ons kosbaar dat sy altyd so lekker kan titterweit met ons bejaardes.

Jul 17

Volle Evangelie Kerk

Jul 17

Tswelopele Nursing School

  It is always the short moments that dictates the future… Thabiso Makhene made this true for us just now, A very capable tutor from Tswelopele Nursing School Taking into action this very historic day. Delivering with a very proud smile His very well received gift, Making a difference on Mandela day A gift for …

Continue reading

Jul 17

Rabbit Hole

  Reinetta met Esme (eienaar van Rabbit Hole) Marian Botha(Lappies & Lalie)en Rothea (dogter van eienaar) Agter die besonderse Kroeg toonbank Marian Botha by die Bejaarde Dagsorg voorleggings tafel   31/07/2011   Moonlight, Viljoen straat en Rabbit Hole   Lappies en Lalie se BEJAARDE DAGSORG projek wat deur La Reynette Centre op die been gebring …

Continue reading

Jul 17

Lappies & Lalie

Bertie van Rensburg is die hoof van Pro-Practicum skool, dan Reinetta Ridley (eienaar van La Reynette Centre) en dan Anneke Viljoen van Grace Ministries.       20 Julie 2011     Re: La Reynette Centre raak betrokke by Lappies en Lalie wat omskep word in ‘n Gemeenskaps Sentrum     Propracticum skool se gemeenskapsprojek, …

Continue reading

Jul 16

Unique Skin

Die son skyn weer vir Janet & John Nadat ons die artikel van Phillip Perch en sy wonder produk, Unique Skin ingestuur het, het ons talle oproepe ontvang van mense wat desperaat na ‘n oplossing vir eksema en vel uitslae soek. Onder andere was John, wie se dogter, Janet, van geboorte af met spier distrofie …

Continue reading

Jul 12

Netcare Krugersdorp Privaat

9 April 2013 Netcare se uitreiking vir Bejaardes   Ons wil net duisend dankies sê vir die wonderlike manier waarop Netcare Krugesrdorp Privaat ons kom besoek het gedurende die paastyd. Die bestuur soos Mr. Mothlatentoa Motsoane en Matrone Hester Steyn het persoonlik hasies en drukkies uitgedeel saam met hulle personeel. Weereens het hulle bewys dat …

Continue reading

Jul 12

Vryheidsfront Plus

Marise Hucheson (familie verteenwoordiger) Raadslid Hannelie Snyman en Marinda Toerien.   Lorraine Cock (Deputy Director – Versorging en Dienste aan Bejaardes), Mr. Jaco Mulder Vryheidsfront Plus en Reinetta Ridley (eienaar La Reynette Centre)   Datum van vergadering: Dinsdag, 22 Mei 2012 Re: Baie Dankie vir Goeie Mense La Reynette Centre will graag vir Lorraine Cock …

Continue reading