Jan 20

Krugersdorp behaal top vyf in die jaarlikse SACCI kompetisie vir vroue

Op 22 Oktober het Reinetta Ridley, eienaar van La Reynette Centre opgewonde by ‘n glans geleentheid in Gallagher Estates vir haar naam geluister.  Die South African Chamber of Commerce en Industry se ‘Vroue in besigheid’ titel was weer beskikbaar en Reinetta het top vyf behaal.

Die wenner was toe Jenneth Prinsloo wat as prokureur geskool en bedryf talle besighede.

Reinetta wil graag haar man, al haar getroue personeel, pasiente en hul familie bedank vir hulle ondersteuning die afgelope agt jaar.

 

Hier is Reinetta Ridley saam met die wenner, Jenneth Prinsloo van Plantwise en Dehlia van Staden van WRCBT by die Gallagher Estate glans geleentheid.

DSCN0261